Kolskoot is passievol oor jag en om die jagbedryf uit te brei. Daar is min dinge wat jou so na aan jou kinders bring as om tyd saam deur to bring in die veld. Een van ons professionele jagters het onlangs so geleenteid gereel vir ‘n paar families.